Hoërskool Nelspruit icon

Hoërskool Nelspruit vVARY

Download Options
View on Google Play

Screenshots

Hoërskool Nelspruit screenshot 0 Hoërskool Nelspruit screenshot 1 Hoërskool Nelspruit screenshot 2 Hoërskool Nelspruit screenshot 3 Hoërskool Nelspruit screenshot 4 Hoërskool Nelspruit screenshot 5 Hoërskool Nelspruit screenshot 6 Hoërskool Nelspruit screenshot 7 Hoërskool Nelspruit screenshot 8 Hoërskool Nelspruit screenshot 9 Hoërskool Nelspruit screenshot 10 Hoërskool Nelspruit screenshot 11

About this app

Ontvang die nuutste nuus, inligting en kommunikasie vanaf Hoërskool Nelspruit.

'n Waardegedrewe skool van uitnemendheid, respek, eerlikheid en integriteit.

Ontvang die nuuste nuus en inligting vanaf Hoërskool Nelspruit direk op jou toestel.

Die Hoërskool Nelspruit toepassing is 'n geïntegreerde toepassing wat kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders vergemaklik. Die toepassing bevat die meeste van die inligting wat 'n betrokke ouer, deur die loop van die jaar, mag nodig kry.

Die toepassing beskik ook oor die funksionaliteit om betalings vir skool/sportaangeleenthede te behartig.

Vir 'n meer persoonlike ervaring, kies die groepe waaraan u wil behoort sodat u slegs inligting wat vir u relevant is, sal ontvang.

Version Information

Version
-
Downloads
1K+
Updated on
-
Released
Dec 9, 2024
Requires
Android Varies with device

Ratings & Reviews

0 ratings

More from d6.co.za

See more apps

Explore Tags

Browse all tags